Ondersteun ons projekte

Word deel van die geskiedenis en koop jou stukkie grond in ons toekoms. Die Jan van Riebeeck-kampus streef na vernuwing en ons trek ʼn nuwe baadjie aan om in 2026 ons 100ste bestaansjaar te vier.

Koop een van die 3000 m²-ontwikkelingsgebiede teen R15 000.00 per m²-blokkie en besit ʼn stukkie grond in ons erfenis!

Ons getroue ondersteuners

RAAK BETROKKE BY ONS SKOOLGEMEENSKAP. WORD 'N VRYWILLIGER.