Word deel van ons toekoms:

Vriende van Jan van Riebeeck, alumni, ouers, leerders, gemeenskap…

OOV

Marelise Snijders is ons OOV voorsitter. Elke graadgroep het OOV verteenwoordigers.

Indien jy betrokke wil raak stuur asseblief ‘n e-pos aan: razelle.hanekom@janvanriebeeck.co.za

Advertensies

Razelle Hanekom is ons Fondsbevorderaar en hanteer advertensies en borgskappe.

Kontak haar by razelle.hanekom@janvanriebeeck.co.za

Vriende van Jan van Riebeeck

Ons is opgewonde oor die Vriende van Jan van Riebeeck inisiatief wat vanaf Februarie 2022 mense in en rondom ons gemeenskap spesiale aanbiedinge gaan gee teen 'n lidmaatskapfooi.

Kontak vir razelle.hanekom@janvanriebeeck.co.za vir meer inligting.

Sportkundigheid

Abré van Heerden is aangestel as JvR se Sportdirekteur vanaf 2023.

Vir verdere inligting kontak hom by:
abre.vanheerden@janvanriebeeck.co.za

Mentorskap

Ons nooi graag al ons oudleerders uit om ons graad 11-leerders aan die hand te vat en oor ‘n klompie maande
hul ‘n kykie in u beroepswêreld te bied!

Ons Jan van Riebeeckers het hul droomberoepe aangedui: dokter tot draaiboekskrywer, prokureur en entrepreneur, rekenaarprogrammeerder, joernalis en sportman tot skoonheidsterapeut en sjef en… en… en!
Daar is verskeie opsies.

Kultuurkundigheid

Geruan Geldenhuys is ons Kultuurhoof.

Vir verdere inligting kontak hom by geruan.geldenhuys@janvanriebeeck.co.za

Alumni

Helena le Roux is die Alumni-sektretaresse en hanteer alle kommunikasie tussen die skool en die alumni.

Kontak haar gerus by leroux.helena@gmail.com
Kontak gerus ook vir razelle.hanekom@janvanriebeeck.co.za vir projekte.